Successfully reported
+11

Vrede & Vreugde

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R820 R738 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vrede & Vreugde is 'n knus selfsorg-vrouenswoonstel met slaapplek vir 2 gaste in Ceres. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat Ceres wil verken.

Die eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n plafonwaaier en 'n TV met volledige DStv. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. WiFi en 'n werkstasie is ook beskikbaar.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens word verskaf vir verblyf van langer as 3 nagte.

Ceres bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, wynkelders en landgoedere, en doendinge in die area wissel van voetslaan- en 4x4-roetes, zipline, perdry en visvang in die Dwarsrivier.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amir L
Saam met vriende
5.0
Stayed over for two nights. Very nice, no complaints here!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Christo W
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Die kamer was netjies en skoon.
Sep 2025
Richard H
Saam met lewensmaat
5.0
Look no further! The perfect stopover in Ceres, in every aspect. Martie is the most helpful host 5/5.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Michelle G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Skoon en netjies met ekstra omgee.
Mei 2025
Carla Leoni E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gerus in 'n veilige en rustige omgewing. Ons gasvrou was vriendelik en gasvry. Woonstel, skoon en netjies, met 'n heerlike matras. Alh...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

MARTIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrede & Vreugde het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1665278162c88e160a0b6fc14aa46b6a3eaa1aa079c38d67f14a5e5035fce34a0d748d4ac63b17234fcbf4070413cd8cc7c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 40 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.36363124891 19.315361588955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang