Successfully reported
+14

Vrede

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Van Zyl Street, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Vrede is in Tergniet geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 badkamers en 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Een slaapkamer het 'n dubbelbed, die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en volledige DStv, slim-TV en WiFi is beskikbaar, met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die huis het alternatiewe elektrisiteit, dus geen beurtkrag nie.

Daar is lieflike braaigeriewe op die onderdakstoep beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charl D
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, netheid e. Waarde vir geld. Vrede is 'n netjiese, gerieflike eenheid. Ons as gesin van 6 het genoeg spasie gehad en baie lekker by Vrede ge...
Sien meer
Mei 2025
Ronelle E
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing. Alles was skoon en netjies. Ja, dis 'n baie rustige omgewing naby aan die strand. En ons kon ons kle...
Sien meer
Feb 2025
Charmelle Z
Gesin met klein kinders
5.0
Was good everything was perfect. It was very nice, enjoyed ourselves. We would go again, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Margo E
Saam met vriende
5.0
Verskriklik amazing amazing. Baie rustige buurt, vrede was net alles waarvoor ons gesoek het.
Jun 2024
Riaan C
Gesin met tieners
5.0
Vrede. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly in Vrede en sien uit na die volgende keer se bly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 47 Van Zyl Street, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Van Zyl Street, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2c930a3d3062f3ed84d9be3ed62b6122017903f341e21ead9d7df6028510ecbb5bc63c9b4460a57e3196718a33fa54d4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 47 Van Zyl Street Tergniet 6526 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066498068978 22.198895114331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang