Vrede House Natures Valley
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 438 Lagoon Close, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Vrede House Natures Valley is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis geleë aan die oewer van die Grootrivier in Nature's Valley. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie in die Tsitsikamma-area van die Tuinroete kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdieping-dupleks kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers, 2 badkamers en 2 gastetoilette. Al vyf slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers is bo en deel 'n badkamer met 'n stort, terwyl die ander 2 slaapkamers onder is en gebruik maak van 'n badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan.
Gaste kan 'n privaat braai en 'n ruim buite-area geniet wat gaste direkte toegang tot die strandmeer bied. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die naburige dorp Plettenbergbaai ongeveer 34 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Brett Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 438 Lagoon Close, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 438 Lagoon Close, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang