Successfully reported
+24

Vrede in Knysna

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Rio Street, Hewelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vrede in Knysna bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Knysna, Wes-Kaap – ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot ses gaste en bestaan uit twee slaapkamers en een badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet terwyl jy die rustige uitsigte ten volle benut. 'n Braai-area is ook beskikbaar.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste

Ligging

  • 62 Rio Street, Hewelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Rio Street, Hewelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3552d288aebc963fc1082c747f039236cd6413b432d09c2e7bb5a47966b44b6997e35f8ccce5b3fe8c0caa09af7e1b55d9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 62 Rio Street Hewelkruin 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.02623 23.04343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang