Vrede Luxury Tented Camp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Hartebeesfontein Farm 445 Portion 199, Brits, 0240, Noordwes
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrede Luxury Tented Camp bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se plaas, ongeveer 10 km buite Brits. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontsnap en ontspan in die natuur, omring deur diere.
Gaste het 'n keuse tussen 4 glanskamptente. Beide eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, linne en handdoeke, privaat badkamers, lugversorging, sitareas, kombuisies en braaigeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die tente het sonkrag, ondervloerse verhitting en veilige parkering op die perseel. Gaste kan verskeie voëllewe op die eiendom geniet en plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook naby.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R511, Hartebeesfontein Farm 445 Portion 199, Brits, 0240, Noordwes
- Gaste dink Vrede Luxury Tented Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Hartebeesfontein Farm 445 Portion 199, Brits, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang