Vrede Luxury Tented Camp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R511, Hartebeesfontein Farm 445 Portion 199, Brits, 0240, Noordwes
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Vrede Luxury Tented Camp bied stylvolle selfsorgverblyf op 'n werkende plaas, ongeveer 10 km buite Brits. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur.
Die kamp bestaan uit 4 luukse glanskamptente, elk met 'n privaat ingang, gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, en 'n en suite-badkamer. Elke tent beskik oor lugversorging, 'n sitarea, 'n kombuisie, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenhede word aangedryf deur sonenergie en sluit ondervloerse verhitting in. Veilige parkering op die perseel word voorsien vir gaste se gemoedsrus. Besoekers kan die plaas se oorvloedige voëllewe geniet, terwyl winkels en restaurante gerieflik naby geleë is.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R511, Hartebeesfontein Farm 445 Portion 199, Brits, 0240, Noordwes
- Gaste dink Vrede Luxury Tented Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R511, Hartebeesfontein Farm 445 Portion 199, Brits, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang