Successfully reported
+15

Vredelus Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kerk Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ervaar rustigheid by Vredelus Manor in Riebeek-Wes, 'n uitstekende ligging wat pragtige verblyf bied wat ideaal is vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie kamer met lugversorging is op die eienaar se perseel geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n werksarea, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en toiletware in.

Gaste kan in die pragtige tuin ontspan en die sitarea buite geniet. Alhoewel die kamer op die eienaar se perseel geleë is, het gaste volkome privaatheid. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Ligging

  • 9 Kerk Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kerk Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88076018129d245effa63a619d4947c4088492c3b956d5c6579b1829ee1630ad82ccb9e38f1d83456bfeb8978fbd88b5d813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 9 Kerk Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348693 18.867021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang