Vredenheim Guesthouse - Poppelien
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R310, Vredenheim Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Vredenheim Guesthouse - Poppelien bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Wynlande.
M'Lord is 'n gesellige eenheid met 'n dubbelkamer en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi. Die eenheid het ook 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, gasstoof met 'n elektriese oond, potte, 'n pan, breekware en eetgerei, asook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. 'n Wasbak aan die agterkant van die eenheid is beskikbaar indien jy iets moet was. Daar is 'n braai-area met 'n pragtige uitsig buite.
Wynproe is op versoek op die landgoed beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Vredenheim Guesthouse is lekker naby ander wingerde, wynproeplekke, winkels, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R310, Vredenheim Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Vredenheim Guesthouse - Poppelien het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R310, Vredenheim Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang