Vredenhof Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vredenhof Cottages is in die hartjie van die wynroete in Robertson, Wes-Kaap, 'n dorpie bekend as die Vallei van wyn en rose. Die omgewing is bekend vir sy voetslaanroetes, wynplase en valskermspring. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat die gewoel van die stad wil ontsnap.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede, Kraalbos, Gwarriebos en Renosterbos, met slaapplek vir 4 in elk. Al die eenhede het 2 slaapkamers en is toegerus met gemaklike beddens, 'n warm buite-stort, linne, handdoeke, 'n eetarea, leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis.
Geriewe op die perseel sluit in braai-areas, 'n plaasdam, informele bergfietsroetes, veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word.
Robertson bied 'n rits restaurante, koffiewinkels, breë strate en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Vredenhof Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Vredenhof Cottages het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang