Successfully reported
+14

Vreugde Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D2710, Outjo, Kunene
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vreugde Guest Farm bied verblyf waar sekere maaltye ingesluit is en is sowat 45,8 km vanaf Etosha Nasionale Park se Andersonhek. Dié beesplaas word deur ’n gesin bestuur en is die ideale basis vanwaar gaste dié area van Namibië kan verken, veral Etosha Nasionale Park.

Verblyf word in 7 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het 2 enkelbeddens óf koningingrootte-beddens en elke kamer beskik oor ’n en suite-badkamer met ’n stort, asook ’n waaier en haardroër. Ontbyt en aandete is ingesluit en word in een van die eetareas bedien.

Die gastehuis bied gratis WiFi, ’n swembad en veilige parkeerplek. Aktiwiteite in die area sluit begeleide Etosha-wildritte op ’n oop voertuig en plaasritte en plaaswandelings in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Off the D2710, Outjo, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D2710, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2XXkMXmLvxXrVfrtbzQcAA4U5gaxoCc1Jj5wCHRABSEj39E9qL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense Off the D2710 Outjo Kunene 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -19.673989 15.813705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang