Successfully reported

Vriesenhof Beach Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Coenie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjies, alles wat mens nodig het. Heerlike akommodasie, baie netjies, al die geriewe wat mens nodig het. Pragtige uitsig. Sal definitief volgende keer weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franzanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Modern, ruim en mooiste uitsig. Ons het vreeslik lekker gebly, naby die see en die mooiste uitsig. Lomé was teen alle tye beskikbaar. Ons het op die 1ste verdieping gebly, lekker ruim, met als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons verblyf by Vriesenhof was 'n wonderlike ervaring! Die eenheid was skoon en netjies, keurig gemeubileer, en goed toegerus met eetgerei en ander toebehore en kombuisware. Die beddens was baie gerieflik en het gesorg vir 'n goeie nagrus. Dit is baie goed geleë naby die see en ander aantreklikhede. Die area is veilig. Die gebruik van die motorhuis was 'n bonus. Die eienaars is wonderlike mense wat mooi kyk na hulle gaste. Ons kan die eenheid met 'n geruste hart aanbeveel. Ons sal graag weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Simply lovely. Great location. Great view. Safe and just simply lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d9ae2341fdd31e145109a247e1036770916306858c83d6dc76ee4763f7a2a90d046bb4671c4ddd94d94ea6471e4eaaa0408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 52 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.432209633575 21.333907172911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang