Successfully reported
+19

Vrolikheid Landgoed - Fish Eagle Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Vrolikheid Landgoed is op 'n vrugteplaas in die pragtige Tulbaghvallei geleë. Dit bied gehalteverblyf waar gaste deur die natuur omring word.

Vrolikheid Landgoed bied verskeie verblyfopsies en een daarvan is die The Fish Eagle wat 'n privaat kampeerplek met 2 A-raam-glanskampeenhede en 'n grasperk in die skadu vir tente of karavane is. Die kampeerplek kan 10 gaste akkommodeer. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste kombuisie en ablusiegeriewe wat sonkrag gebruik. Linne en handdoeke word nie voorsien nie.

Daar is 3 kothuise, Cape Robin Cottage, Sunbird Cottage en Kingfisher Cottage, wat 1 km vanaf die kampeerplek geleë is.

Gaste kan die plaas saam met 'n ervare gids op 'n perd verken. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96ace7210e325981e41782b029e109ba63b47dfb625e44ecd355d83085e33b223f4b47866b54f06cfa7d0f8f7eb331a9ba9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense Vrolikheid Landgoed Winterhoek Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.2238366 19.1483051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang