Successfully reported
+22

Vrolikheid Landgoed - Sunbird Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vrolikheid Landgoed - Sunbird Cabin is op 'n werkende vrugteplaas in die pragtige Tulbaghvallei geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf omring deur die natuur.

Die kajuit het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met 2 stoele, TV en 'n kaggel gemeubileer is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die skuifdeure lei na die balkon met buitemeubels, braaigeriewe, 'n buitestort en 'n houtbrandbad. Gaste wat op soek is na iets 'n bietjie meer avontuurlik kan die plaas te perd verken saam met 'n ervare gids. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d4811c5d19cc7b0c6ad6432ef354db23ebc1d56776985b7a9d04b2c2a2d1f9214666deae07735f456d35b52fb12b3a5d1a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) Vrolikheid Landgoed Winterhoek Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.2238366 19.1483051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang