Successfully reported
+51

VSA Self-catering

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Starlet Street, Sunset View, Newcastle, 2940 , KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

VSA Self-Catering is in Sunset View, Newcastle in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek en spog met 'n pragtige uitsig op die Amajubaberge.

Hierdie huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus is. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n omheinde agterplaas waar kinders kan speel. Gaste kan die Ncandu-waterval besoek wat net 14,5 km vanaf die verblyf is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jasmin S
Gesin met tieners
5.0
Warm, inviting and an absolute pleasure. We had a wonderful stay at the V&A accommodation. Our hosts were incredibly warm, friendly, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Raveen R
Gesin met klein kinders
5.0
Most pleasant stay in Newcastle. Very nice, peaceful, and our hosts were very welcoming. I would definitely book with VSA again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Cornel L
5.0
Baie lekker. Baie skoon akkommodasie en baie vriendelike verwelkoming. Singitha gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.
Apr 2024
Tiisetso M
Gesin met tieners
4.8
Very fulfilling stay. Ver excellent, everything we needed was at arm's length.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Joria N
Gesin met tieners
4.6
Dis verder uit die dorp, maar gee 'n ander kyk na Newcastle. Dis skoon, stil en het alles wat ons benodig het.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Singitha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Starlet Street, Sunset View, Newcastle, 2940 , KwaZulu-Natal
  • Gaste dink VSA Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Starlet Street, Sunset View, Newcastle, 2940 , KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a18123390d42dd93d7e6c9d79e4e22a163dbe382db5a280fc2c4164b05ffcb1113aa0ac6a59b0233126a10cfbc5a36362ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 18 Starlet Street Sunset View 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.777261684398 29.905482264851
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang