Successfully reported
+6

Vuur Accommodation

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10km West of Nelpruit on the N4, Mbombela, Opposite the Drive Restaurant and Driving Range, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vuur Accommodation is 'n versteekte juweel vir natuurliefhebbers, geleë in Mbombela (voorheen Nelspruit), die hoofstad van Mpumalanga Provinsie. As 'n poort na die Kruger Nasionale Park, die tuiste van olifante, sebras, renosters en ander ikoniese wildlewe, bied hierdie vreedsame toevlugsoord die ideale ontsnapping na die natuur.

Daar is 6 moderne eenhede beskikbaar, elk met slaapplek vir 2 gaste. Alle eenhede het lugversorging vir ekstra gemak en sluit 'n en suite-badkamer in vir gerief. Ontbyt word tydens die verblyf voorsien.

Die atmosfeer is ongelooflik rustig, soveel so dat gaste die sagte vloei van die Krokodilrivier kan hoor. Of jy nou 'n oggendkoffie drink of onder die sterre ontspan, Vuur is die ideale plek om te ontkoppel en te herlaai.

Geleë 30 minute vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Nabygeleë besienswaardighede sluit in The Drive Driving Range, net 1 minuut weg, Mbombela Stadion, 10 minute weg, en Sonpark, 15 minute weg, waar InniBos elke jaar gehou word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 10km West of Nelpruit on the N4, Mbombela, Opposite the Drive Restaurant and Driving Range, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10km West of Nelpruit on the N4, Mbombela, Opposite the Drive Restaurant and Driving Range, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa975af23a96d146c0ab17c7576aa2bf8ab18ae5122525bbf24a5046b003417722ab30b5d5091634fd9d0c983ece5a113f894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10km West of Nelpruit on the N4, Mbombela Opposite the Drive Restaurant and Driving Range 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.445162364465 30.878310327647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang