Vuurpyl Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Vuurpyl Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vuurpyl Akkommodasie bied gemaklike oornag- en selfsorg-opsies, sentraal geleë in Flimieda, Klerksdorp, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 goed toegeruste eenhede, elk met 'n privaat ingang en privaat badkamer. Die slaapkamers het gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Die eenhede het goed toegeruste kombuisies. Elke eenheid beskik oor 'n sitarea en eetarea, en vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan die gedeelde swembad, braai-area en putt-putt-baan geniet, en word voorsien van veilige parkering op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums, hospitale, restaurante en hooftoegangsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Vuurpyl Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Vuurpyl Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Vuurpyl Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang