Successfully reported
+19

Firefinch Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P91 Remhoogte Road, Skeerpoort, 023w, Noordwes
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Firefinch Country Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat gerieflike, ruim verblyf in die rustige Skeerpoort-omgewing bied. Sy gerieflike ligging sorg vir maklike toegang tot die bekende Bill Haropp's Balloon Safaris wat 'n element van avontuur tot die verblyf verleen. Dié bekoorlike kothuis is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat na 'n rustige wegbreek op soek is.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis grens aan die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die leefarea wat na 'n stoep met buitesitplek lei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe. Die verblyf is gerieflik naby die Magaliesrivier en bied dus 'n oorvloed buitelugaktiwiteite soos motorfietsry, stap, draf, voëlkyk en gaste kan ook die skilderagtige omgewing verken. Motorfietsentoesiaste kan ook die besienswaardighede in die area verken op die verskeie paadjies.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • P91 Remhoogte Road, Skeerpoort, 023w, Noordwes
  • Gaste dink Firefinch Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P91 Remhoogte Road, Skeerpoort, 023w, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd38c196ccba37444b6be4f730414eb2ed07ff79d37f84f6e03d1204bb34e1ceea02e49755712a5e2eb605be462fae8cda98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 P91 Remhoogte Road Skeerpoort 023w Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815910323584 27.733458089239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang