Successfully reported

Vyfster Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andre S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

N Heerlike kuier – besigheid en bietjie plesier, pragtige natuur en eindelose gr. Ek het baie lekker gebly, dankie. Alhoewel ek vir besigheid gekom het, het ek my gravel bike saamgebring en dit was heerlik om in die pragtige natuur te ry – die gravelpaaie hier is eenvoudig eindeloos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gaan ontspan net buite George op 'n plaas met pragtige uitsig! Baie lekker gebly! Sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anene M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ek en my hond het heerlik gekuier. Die huis het alles waaraan jy kan dink. Mooiste uitsig, vriendelikste gasvrou, maklik om te bereik, privaat. Heining vir mense met diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Relaxing and refreshing. Fantastic. Very rustic and the hosts are the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die uitsig by die kombuisvenster het my asem weggeslaan. Fantasties. Rustig. Reg vir die week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Comfortable, very clean and well-decorated living space. Cottage very comfortable with attention to detail. No undercover parking for vehicle. Last stretch to farm is a dusty sandy road. WiFi access, limited channels on TV bouquet. Ensure you have all your stocks as there are no shops in proximity. Freezer section of fridge is very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Incredible way to escape 'life'. Honestly, the best way to 'escape' the world! The views are magnificent and the hospitality was amazing. Pure luxury for us. It had everything you need to just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige plaaskuier. Die cottage is ruim, netjies en gerieflik ingerig. Het die spesiale bederfies soos sjokolade op die bed, rose in die kamer, beskuit, ingelegde peppadews, melk en water in die yskas waardeer. Mooi uitsig oor die damme en plase. Die tuintjie is netjies en omhein en ons hondjie kon lekker speel. Het waardeer dat die braai elke keer skoongemaak en nuwe hout voorsien is. Kon ook lekker gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Aangename verblyf, kom beslis weer en sal vir enigiemand aanbeveel. Uiters goed toegeruste, netjiese en aangename verblyf! Pragtige landelike omgewing werklikwaar goed vir die siel. Gasvrou besonder vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Great setting and location. The location is awesome and the cottage was great. The bed was the best ever. I feel the kitchen is not really equipped for self-catering; the pans are old and black, and there are no bread or sharp cutting knives except for a small serrated one. To cut a slice of bread was a challenge. They have tenants backing onto the cottage, and one can hear their TV clearly, so not great there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koesterbos Road, Geelboomhout 217, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba188b6a05c5d1848dcd9f43b26be6563fb1b4237ee258a5abbe59d6cf1ec9c3687e6b17f60cf5edeafdcaea68fd0c6ebd13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Koesterbos Road Geelboomhout 217 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.951938849017 22.325423435834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang