Successfully reported

Vygeboom Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Saritha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie skoon oornag geriewe. Gekry wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons strewe is om altyd ons gaste so tuis en tevrede as moontlik te laat voel. Groete Vygeboom C Lodge

John A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker, gerieflik en veilig en mooi. Baie lekker gebly. Gerieflike ruim kamer. Skoon, netjies en mooi. Ruim ensuite badkamer. Yskas wat groot hulp is. Mooi uitsig. Veilig met elektroniese hek. Buite ligte wat veiligheid vir seker as jy aand terugkom. Gasvrou baie behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete, Daleen

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik. Hoogs aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Goeie dag Schalk, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Vygeboom C Lodge

Roche K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Relaxing, comfortable and cosy. It was lovely. I will book again on our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie V
1 nag
4.4
Jan 2025

Heerlik! Baie rustige omgewing, maar die toegangspad is 'n nagmerrie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Goeie dag Millie, Dankie vir jou terugvoer. Gewoonlik is die grondpad in 'n redelike toestand, maar dit was maar sleg na die baie reën wat ons gehad het voordat julle geboek het, en ook met die baie verkeer op die pad met die afgelope vakansieseisoen. Die pad is alreeds weer geskraap en in 'n baie beter toestand. Ons vra verskoning vir die ongerief, maar dit was omstandighede buite ons beheer. Groete Daleen Vygeboom C Lodge

Jack P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netjies, mooi uitsig. Het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudie C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld. Lekker plaasatmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Lekker rustig. Alles was mooi netjies en mooi - al wat my sou afsit (persoonlike keuses) is dat die kamers te op mekaar is - veral as dit besig raak. Dan sal daar geen privaatheid wees nie. Gelukkig was ons alleen op die perseel. Maar soos ek sê, persoonlike voorkeur.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker verblyf. Benodig net 'n asblik in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Goeie dag Pieter, Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Jammer oor die asblik, dit is onaanvaarbaar maar is reeds reggestel. Vriendelike Groete Vygeboom C Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R38, Vygeboom Dam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcee6769466c2eea6ac4b537412cf36f3191c5d1ee34d8aac22c5bc56fd9233fd8aa96e5aee1d5d633cb1ccb3419a6d7119b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 R38 Vygeboom Dam 1190 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.863806030141 30.613558098422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang