Vygeboom Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R38, Vygeboom Dam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vygeboom Country Lodge bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die oewer van die Vygeboomdam.
Die lodge bied verblyf in 'n verskeidenheid van óf 8 slaapkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste kan van die braaigeriewe buite gebruik maak. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Die lodge bied ook 'n venue wat ideaal is vir troues of klein funksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R38, Vygeboom Dam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
- Gaste dink Vygeboom Country Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R38, Vygeboom Dam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang