Successfully reported

Vygeboom Studio

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Colette H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik! Heerlike warm bed vir koue aande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Vygeboom Studio
Goeie dag, Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Die gawe resensie is 'n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooi dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gebied besigtig. Oorbly was baie aangenaam gewees. Kan aanbeveel. Baie lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Vygeboom Studio
Beste André, Ons waardeer jullegawe resensie. Ons is bevoorreg dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Carla

Izak R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly in die uiters keurige studio. Sal weer kom! Ja, dis 'n keurige plek in 'n pragtige eiendom. Als wat nodig is vir lafenis in hierdie ongewone dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Vygeboom Studio
Izak, Baie dankie dat julle Vygeboom Studio gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is 'n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Carla

Henry V
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Juweel wat wag om ontdek te word. Ons het die plekkie baie geniet. Die tuin en omgewing is baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Vygeboom Studio
Henry, Ons waardeer julle gawe resensie. Ons is bevoorreg dat julle Vygeboom Studio gekies het vir julle verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Carla

Anna-marie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ongelooflike karakter aan die dorp en blyplek. Sal mense aanbeveel om te gaan. Dit was 'n baie lekker netjiese skoon plek. Die koffie en beskuit was baie lekker, die WiFi goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Vygeboom Studio
Beste Anna-marie, Baie dankie dat jul Vygeboom Studio gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is 'n bonus – dankie! Karoo groete, Carla

Beverley C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfect stay - Has everything you need, beautiful, neat, safe and modern. Perfect accommodation for our overnight stay. It is neat, modern, safe and an excellent use of space with beautiful gardens. It has everything you need and the beds are very comfortable. Highly recommend for family or close friends. Roads are in good condition and it is easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Vygeboom Studio
Dear Beverley, Thank you! We appreciate you taking the time to write such a lovely review. It was an honour to host you. Karoo greetings, Carla

Annelize G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lieflik, vriendelik, lekkerste kos, idilies. Baie mooi. Pragtige ligging en tuin. Dankie vir 'n lekker kuier in julle betowerende dorpie. Krag was 'n probleem, maar almal het hard probeer help. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Vygeboom Studio
Beste Annelize, Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy Vygeboom gekies het vir jou verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Ludolf & Carla

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hill en Grave Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37996b968c437d721a5f1442397b0e3bad12bfb84fe2e5438d19bc48df945094c38ad1c529e062fc4958b77b8b786a1c9753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Corner of Hill en Grave Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.864715911014 24.550804282001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang