Successfully reported
+42

Durbanville Self Catering Apartments - Vygeboom Villa

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Vygeboom Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R1 875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Durbanville Selfsorg Woonstelle - Vygeboom Villa is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil en boomryke woonbuurt van Durbanville, in Kaapstad.

Die eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gaste het toegang tot vinnige, hoëspoed-WiFi.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area met buitemeubels, 'n houtvuur-warmbad, 'n buitestort en braaigeriewe.

Die eenheid is sentraal geleë en is tussen 25 km en 40 km vanaf Kaapstad, Blouberg, Stellenbosch en die Paarl. Dit is ook 6 km vanaf Cape Gate Mall, 12 km vanaf Panorama en 7.5 km vanaf Meerendal MTB-roete.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
She-vaughn F
Gesin met tieners
5.0
Host was welcoming and friendly. Great stay. Lovely stay. Very cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Nikki D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable stay with all essentials in a great location. We stayed very comfortably in Marlize’s spacious accommodation. Very private,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hannes V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Sou graag elektriese komberse in twin kamer wou gehad het. Yip. Baie lekker gewees. Sal weer bly.
Jul 2025
Adel M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, rustige omgewing. Is 'n pragtige plek, skoon, netjies en in 'n stil buurt. Sal beslis weer daar gaan bly.
Mrt 2025
Marelize K
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, gemaklik en vriendelik! Die verblyf was fantasties en Marlize is so 'n ongelooflike gasvrou! Ons sien julle definitief weer!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 28 Vygeboom Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durbanville Self Catering Apartments - Vygeboom Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 875
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 875
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Vygeboom Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fe246b9c6469a93d91c0a2626f18b59a87e098b0073ae032bea5e6fa3aa5da77ccaad81fc7427b578550448935d1369a1c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 28 Vygeboom Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.847475692002 18.651378941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang