Vygie Laan 7
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - 
            
            
                Kapasiteit: 10 persone
                                                        
                                            
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Vygie Avenue, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
 - Vanaf R2 750 per nag, vir 8 mense
 
Beskrywing
            Vygie Laan 7 is 'n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai. Met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, beloof hierdie gewilde klein vakansiedorpie witgekalkte vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbekoring.
Hierdie smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis bied slaapplek vir tot 6 volwassenes met kinders. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en albei het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank en kindermatrasse word in een van die leefareas voorsien. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en toebehore. Die leefarea op die onderste verdieping het 'n binnebraai-area, TV met DStv, en lei na 'n pragtige tuin met 'n braai-area. Gaste geniet ook toegang tot gratis WiFi en parkeerplek in die motorhuis.
Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajak, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang, en vlieërbranderry, asook skulpe versamel en strandwandelings.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Vygie Avenue, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
 - Gaste dink Vygie Laan 7 het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 10 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Vygie Avenue, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang