Successfully reported

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chris P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie stil en rustig. Baie wild gesien, 'n baie rustige plek en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful weekend away. Exceptional spot to visit. Just a pity that it's a hunting farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend! Dit was fantasties! Dit voel regtig jy is in 'n ander wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker dierevriendelike verblyf omring met wild. Myself en my man en ons hondjies het baie lekker gebly by Die Veldhuis @ Vyvers Rus. Die huisie was goed toegerus en privaat. Dit was baie lekker om in die natuurreservaat te gaan stap en wild te bewaar. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Die verblyf was aangenaam ,omgewing is pragtig. Die gasteplaashuis was baie netjies en skoon. Die geriewe was ook modern en goed in stand gehou. Daar was egter ’n paar klein dingetjies wat gepla het. Daar was slegs een toiletrol vir drie persone vir twee dae, en te min vars drinkwater beskikbaar. Ons het ’n sportbyeenkoms bygewoon en het baie drinkwater benodig. Ons gasvrou het ongelukkig nie op ons WhatsApp-boodskappe gereageer nie, en ons het ook gesukkel om die DStv Stream aan die gang te kry. Ná ons sportbyeenkoms moes ons snags terugry na die gasteplaas, maar die GPS-aanwysings wat ons van die webtuiste ontvang het, het ons verkeerd laat ry. Daar is ook geen aanwysingsbord langs die pad wat die naam van die gasteplaas aandui nie, en geen beligting by die ingang nie. Ons het dus verby die ingang gery op ’n baie donker pad.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Kevin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very relaxing. Stunning setting and spacious accommodation. One can only relax here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gelsellig en 'n internet detox. Vreeslik lekker! Monique was amazing en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike stilte en natuur saam ons kinders. Dit was 'n heerlike wegbreekplek met die mooiste paaie om wild te besigtig. Ons was aangenaam verras met die pragtige park en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Dit was asemrowend mooi en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Die Veldhuis @ Vyver's Rus
Was lekker om jul hier te gehad het. Tot weersiens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a4340d6d50d5c90586f9cffb9a78b62b9c3acb1fdce9fac141b3046062eab3a7aea567d29995294183fe14442444da46914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50791536085 21.170874053059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang