Successfully reported
+14

W108 Coral Point

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Heleza Boulevard, Hillhead, Blackburn, 4319, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

W108 Coral Point is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hillhead, Blackburn en spog met asemrowende see-uitsigte. Dit is ook naby Selection Beach.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 oopplak-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n toilet, wasbak en 'n stort in die badkamer.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV, 'n koffietafel en stoele. Dit lei na 'n privaat balkon met 'n tafel, stoele en ongelooflike see-uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder het die kompleks 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel bekikbaar. Die verblyf is naby restaurante en besienswaardighede in die omgewing geleë. Dit is ook net 11 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 18 Heleza Boulevard, Hillhead, Blackburn, 4319, Noordwes
  • Gaste dink W108 Coral Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Heleza Boulevard, Hillhead, Blackburn, 4319, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe088fcd860f0e0880c50e2bce6935bd28a414e31621db026918fcc7da5e4d5a7a45861f03755c023b3ebae7f20f68ca22c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Heleza Boulevard Hillhead 4319 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.679806537871 31.107000552603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang