W21 Guest Rooms
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Wereldzee Street, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
W21 Guest Rooms bied verblyf in Groot Brakrivier, 15 km vanaf Mosselbaai. Hierdie eenhede werk op sonkrag en sal nie deur beurtkrag geraak word nie.
Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke eenheid het 'n uitsig oor die see in die verte. Die kamers vorm deel van die hoofhuis, maar is op 'n ander verdieping geleë met sy eie ingang. Elke kamer is en suite en lei na 'n balkon.
W21 Rooms is 15 km vanaf Mosselbaai wat een van die wonderlikste seeklimate in die wêreld het. Die hele tuinroete is ook tot gaste se beskikking.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 21 Wereldzee Street, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink W21 Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Wereldzee Street, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang