Successfully reported
+8

Waboomhuys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Waboomhuys is op De Pakhuys-plaas in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wupperthal-dorpie geleë. Die plaas word deur die Kruger- en Botha-families besit en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir avontuur-entoesiaste en natuurliefhebbers.

Dié knus kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond en alle ander nodige toebehore toegerus. Die ruim leefarea het 'n kaggel en lugversorging. Dit beskik oor 'n TV met plaaslike kanale en bied toegang tot DStv. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Buite is daar braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Aktiwiteite in die area sluit rotsklim, voetslaan en bergfietsryroetes in. Besienswaardighede sluit San-rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7217bb2a4921b84c2d9eb9777be64d4669cf9f931ba3fe4e2a6ed5ebfb57fd7a58f6b32644d5ec5022593400ec6c07e1e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense Vlei Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120596453205 19.05918189178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang