Successfully reported

Wagenbietjieshoek Plaashuis

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elaine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike plaas-kuier. Ons het 'n heerlike naweek op die pragtige Wagenbietjieshoek spandeer. Die huis is lekker ruim en het alles wat 'n mens kan nodig kry. En die vars gebakte brood op die tafel was die hoogtepunt! Die manne het lekker vis gevang in die damme en die honde het die baie spasie ook geniet. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robertvanschalkwijk S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Van ons aankoms tot en met ons vertrek was ons so gelukkig. Ons verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Wagenbietjieshoek Plaashuis
Baie dankie! Ons is so bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Juanita

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juanita
Wagenbietjieshoek Plaashuis
Thank you so much for this beautiful review!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Wilgekraal, Goedewill, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec0af310f55b59587e3d6134db82b57914b774db7e034ca3a518b6cb12dd9884757222850d24970d864f37192b7c57c68d37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 Farm Wilgekraal Goedewill 1120 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.4798005 30.2814437
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang