Waggies
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Lynn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Waggies is 'n pragtige en ruim vakansiehuis geleë in die hartjie van die kusdorpie Struisbaai en is die ideale plek vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed sowel as 'n stapelbed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n wasmasjien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met hoë plafonne en sluit 'n kombuis volledig toegerus met 'n 5-plaat gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele in. Boonop is 'n skottelgoedwasser en 'n binnebraai in die kombuis beskikbaar.
Van die kombuis af lei 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek asook 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Deur die stapeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en ingeboude braai. Gaste kry genoeg parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Arina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 19 Lynn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Waggies het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Lynn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang