Successfully reported
+41

Waking Dreams

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Mossie Lane, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waking Dreams in Hermanus bied gerieflike selfsorgverblyf naby die see, winkels, restaurant en die Ou Hawe.

Verblyf word in die hoofhuis en 'n woonstel gebied. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar, 'n rusbank en 'n TV. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamer en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort.

Hermanus is 'n vakansieplek wat moderne geriewe bied, maar steeds met 'n vissersdorpie-atmosfeer spog. Die strande bied afsondering vir stappers, en bootaktiwiteite is volop in die Kleinrivier-strandmeer, wat vir die voëllewe bekend is. Perdritte langs die strand is ook baie gewild.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Henriëtte B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend en gemaklik. Netjies, skoon en veilig. Dis stil en rustig.
Mei 2025
Minette E
Saam met vriende
5.0
Naby Hermanus Waterfront. Veilige stil area. Ons het heerlik gebly, netjiese 2-slaapkamer woonstel. Kraakvars linne. Veiligheidshek by die voordeur. G...
Sien meer
Feb 2025
Liesl M
Gesin met klein kinders
5.0
Ideale plek naby aan die sportgronde. Ideale plek vir ons naweek omdat ons baie weg was. Die akkommodasie is basies en netjies en bied alles wat jy no...
Sien meer
Sep 2024
Judy T
5.0
Just what the doctor ordered. A lovely cottage - comfortable, clean beds and linen. Everything one needed in the cottage. Nice to have ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Andries S
Saam met vriende
4.0
Baie wonderlik gewees en die Waking Dreams is die vir 'n wegbreek. Het baie lekker gebly elke oomblik geniet by Waking Dreams.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 26 Mossie Lane, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waking Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Mossie Lane, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24a10067919015a0f89259d7d4cf91f2e823b2a7b62dc894afa83e44645164d4ef54defdb2dccc9d1386b35151ea48947f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 26 Mossie Lane Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415491 19.23704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang