Successfully reported
+10

Walmer Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Lloyd Road, Walmer, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walmer Cottage is in Walmer, Gqeberha, geleë en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die woonstel sluit 'n sitkamer met 'n werkspasie, 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en induksiestoof, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV in.

Die eenheid bied 'n ontspannende omgewing met ononderbroke WiFi, sonkrag en gefiltreerde tenkwater, wat deurlopende nutsdienste verseker, selfs tydens onderbrekings in die omliggende gebied. Veilige parkering van die straat af is beskikbaar langs die woonstel.

Die eiendom is sentraal geleë, ongeveer 10 minute vanaf belangrike besienswaardighede in Port Elizabeth, 5 minute vanaf Grey- en Collegiate-skole, 5 minute vanaf die lughawe en 5 minute vanaf Walmer Park Winkelsentrum. Talle restaurante en koffiewinkels is naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alexandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 38 Lloyd Road, Walmer, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Lloyd Road, Walmer, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531ecdd19e142dbff5f02950961f6d45b48400478223b1e7baf5e69b122e266bc3cb480a86f6c6d8bb822baf5798fbed391a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 38 Lloyd Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.972256 25.589884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang