Walmer Fig Tree Lane
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 River Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R799 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Walmer Fig Tree Lane is 'n selfsorgkothuis wat in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is en met 'n tuinuitsig spog. Dit is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n knus en gerieflike toevlugsoord weg van die stad se gewoel.
Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n ingeboude braai, tafel en stoele vir 2. Die verblyf spog ook met 'n pragtige grasperk, swembad en 'n groentetuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 50 River Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Walmer Fig Tree Lane het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 River Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang