Successfully reported
+50

Walmer Heights Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Gainsborough Crescent, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walmer Heights Guest House is in die hartjie van 'n spoggerige buurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 5 km vanaf die naaste winkelsentrums, gimnasiums, spa's en casino en sowat 50 km vanaf verskeie gewilde toeristebestemmings in die Oos-Kaap, insluitend Shamwari, die Addo-olifantpark en die Kragga Kamma Wildpark.

Slaapkamer A het 'n dubbel bed met linne van die hoogste gehalte en 'n ruim en suite-badkamer. Daar is ook 'n slim-TV gratis WiFi, 'n yskassie en lugversorging.

Slaapkamer B is 'n dubbelkamer met 'n halwe badkamer, slim-TV en WiFi. Daar is lugversorging. Die kamers het 'n uitsig oor die dek met die onthaalarea, braai, selfsorg-area en swembad.

Eindig jou dag af met 'n heerlike skemerkelkie op die dek, gekomplimenteer deur die lieflike stilte van die swembad en kaggel in die onthaalarea, waar maaltye, drankies, musiek en sport geniet kan word. Geniet 'n tradisionele braai of wegneemete by een van die vele restaurante, almal binne 'n 15 minute weg.

Met aankoms, kan jy jou motor veilig agter 'n outomatiese veiligheidshek en heining parkeer, of in die motorhuis met outomatiese toegang.

Dié huis is net 10 km vanaf die gewilde strandfront in Gqeberha (Port Elizabeth) en sy glorieryke Blouvlagstrande. Ons is ook net 5 minute vanaf verskeie gewilde stap- en bergfietsroetes in Nelson Mandelabaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Alecia P
Gesin met tieners
5.0
Karen en haar man was baie vriendelik en het ons gou laat tuis voel. Ons het verskriklik lekker gebly, ons sal beslis weer daar gaan bly.
Okt 2025
Amanda N
Saam met lewensmaat
5.0
Home from Home. Karen & Morné are excellent hosts; very helpful. I also received excellent service from the agent, Monique Watson from ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Henk B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige area en sentraal geleë. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Vriendelik ontvang en baie lekker gebly. Ons 3 dae baie geniet!
Jul 2025
Chantelle F
Gesin met tieners
5.0
Pragtig en lieflike gastehuis, die kamers was baie gerieflik en skoon. Baie vriendlike, behulpsame hosts, baie pragtige, skoon gastehuis.
Jun 2025
Lourentia S
Gesin met klein kinders
5.0
Morné en Karin goeie gashere. Hulpvaardig, vriendelik en baie bedagsaam. Heerlik, stel voor vir die kamer met ekstra kamer 'n waaier, aangesien daar g...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 15 Gainsborough Crescent, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Heights Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Gainsborough Crescent, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91f1ce9834814fcc8c79ad51ae637a95ce80308c952393fff25b7ad22bb0b4d88c4cdd60640fda74b8d50185b9d9e9c9e3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 15 Gainsborough Crescent Walmer Heights 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.993225299128 25.559632036881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang