Successfully reported
+46

Walmer Manor Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 3rd Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walmer Manor Guesthouse skuil in 'n luukse woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) lê aan Algoabaai se pragtige kusgebied en spog met die perfekte kombinasie van warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat.

Die gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers in die hoofhuis of 2 vrystaande selfsorg-eenhede. Al die eenhede het en suite-badkamers, spieëltafels, lessenaars en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n gaste-sitkamer, 'n eetarea, braaigeriewe en parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan uitsien na blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en meer as genoeg watersport-geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrew A
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Ja, baie lekker, rustig, skoon en netjies.
Okt 2025
Alta L
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Baie naby aan die lughawe. Ons het lekker gebly. Dis skoon en netjies. Al wat effens negatief is, is dat die kamer waar o...
Sien meer
Sep 2025
Karen V
5.0
Lovely place and very central to everything. Lovely place to stay. Very clean and tidy. Light outside during the night is a little dist...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Inus V
Saam met vriende
5.0
Skoon kamers en baie lekker ontbyt. Baie vriendelike gastehuis personeel. Ek het lekker gebly.
Aug 2025
Morne H
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Dit was rustig. Net wat 'n mens nodig het vir goeie rus. Vriendelike mense wat jou ontvang.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Khanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 3rd Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 3rd Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5b4aca14a40430624f52489a2b2f581d8b6f4a24a2ef3c147d0a82201fe688a7d51420174e33e7066cd34708645cd9d8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 16 3rd Avenue Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97544165988 25.605120280951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang