Successfully reported

Walnut Grove

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jennae B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Exceptional. A wonderful home away from home apartment and very comfortable. Thank you for an amazing stay and I will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELNE
Walnut Grove
Thank you so much for your review, Jennae. It was a pleasure having you, and I look forward to seeing you again!

Felicity R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Superb stay. The stay was superb with a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjiese, skoon, rustig, stil, veilig. Sal aanbeveel. 5 ster plek. Baie lekker gebly, pragtige, netjiese en skoon plekkie, ook baie veilig met tuin, en die plek is baie stylvol. Rustige, stil area. Voel sommer tuis. Sal weer hier oorslaap en beveel die plekkie regtig aan. Toegerus met alles wat nodig is, soos WiFi en DStv. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Nampo besoek, en Walnut Grove was presies waarna ons gesoek het. Heerlik, gevoel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Comfy, clean, highly recommend. I had a wonderful stay at this place! It was very safe, clean, and conveniently located near a variety of amenities. During a cold front that came through during my visit, the hosts were well prepared and ensured comfort with plenty of heaters and blankets. While food wasn't provided, the place was well equipped with essential utilities like fridges, a washing machine, and heating equipment. I truly appreciated the attention to detail and the effort made to keep guests comfortable. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Highly recommended! A very comfortable and exceptionally neat space with everything we needed for our week-long stay. Many thanks to our hostess for your friendliness and all your help during our stay. We will definitely book Walnut Grove again when in Klerksdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELNE
Walnut Grove
Thank you so much for the lovely review! It was an absolute pleasure hosting you, and you are welcome back any time!

Helena D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Friendly host. Lovely place. Clean and neat. Well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, netjies en vriendelike mense. Ons was in Klerksdorp gewees vir ons 30-jaar reünie. Met ons aankoms Vrydag, het Zelne ons verwelkom en sommer tuis laat voel. Die plek is netjies en het aan ons vereistes voldoen. Sal Walnut Grove definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam gewees. Baie lekker gebly vir die doel waarvoor ons Klerksdorp moes besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Clean and welcoming host. Great stay and very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ZELNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Walnut Street, Meiringspark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e35415944b8ec6a15fd6c096fa27dfc3abf2068a6506785d5163bce5b6a3835bcecde19c635825dec3a98d9b8f04fcb4a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 31 Walnut Street Meiringspark 2571 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.851161958126 26.625130739881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang