Walters Lane Luxury Accommodation
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Walters Lane, Protea Heights, Brackenfell, Cape town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Walters Lane Luxury Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Protea Heights, 'n woonbuurt in Brackenfell en spog met gehalteverblyf en diens wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Daar is 4 selfsorg-eenhede. Die vierslaapkamerhuis is geskik vir 8 gaste en het 'n verhitte swembad, privaat gimnasium en 'n dek op die boonste verdieping met 'n lieflike uitsig. Woonstel 1 het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Woonstel 2 is 'n dubbelverdieping-woonstel met 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste het. Die derde woonstel het ook 2 verdiepings en het 2 slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste het.
Die woonstelle kan die huis se geriewe gebruik indien daar geen gaste in die hoofhuis bly nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Sonkrag en 'n rugsteunstelsel is beskikbaar in die geval van 'n kragonderbreking.
Die eiendom is sentraal geleë en naby die dorp se geriewe en hoofpaaie wat na Kaapstad lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Walters Lane, Protea Heights, Brackenfell, Cape town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Walters Lane Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Walters Lane, Protea Heights, Brackenfell, Cape town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang