WaltzIn
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
WaltzIn skuil in die hartjie van Kersbosstrand, 'n woonbuurt in Dwarskersbos, maklik bereikbaar vanaf die strand. Hierdie woonstel is smaakvol gemeubileer en bied 'n rustige toevlugsoord aan die Weskus.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, sowel as 'n TV met stroomdienste. Gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik.
WaltzIn is net meters van 'n pragtige strand af en gerieflik naby geriewe en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink WaltzIn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang