Walvis Bay Backpackers & Self-catering
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 5th Road and Union Street, Walvis Bay Tourism Centre, Walvis Bay, Erongo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Walvis Bay Backpackers & Self-catering bied selfsorg-eenhede en is aan die rand van die dorpie Walvisbaai geleë; geleë in die Erongo-streek van Namibië. Die eiendom is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.
Verblyf by Walvis Bay Backpackers & Self-catering bestaan uit 4 soortgelyke versierde chalets, 1 gesinseenheid en 1 koshuiskamer met 5 stapelbeddens. Elke chalet het 'n oopplan-ontwerp en het 'n slaapkamerarea wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke eenheid het 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke chalet beskik ook oor 'n slaapbank vir een kind en 'n TV met sekere DStv-kanale. Verder bevat elke eenheid 'n kombuisie wat 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, 'n verskeidenheid eetgerei en 'n elektriese braaipan bevat; gratis Wi-Fi internettoegang, en 'n vrystaande waaier om te gebruik. Elke eenheid het braaigeriewe.
Die gesinseenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n buite-area met braaigeriewe. Die slaapsaal word per bed verhuur en gaste het toegang tot 'n badkamer met storte en 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis.
Gaste kan ook buitelug-avontuuraktiwiteite bespreek by die bestuur op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie agter afstandbeheerde hekke van die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Loamie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of 5th Road and Union Street, Walvis Bay Tourism Centre, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Walvis Bay Backpackers & Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 5th Road and Union Street, Walvis Bay Tourism Centre, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang