Warm and Cozy Home in Randburg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 Wyoming Avenue, Berario, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Warm and Cozy Home in Randburg is in die stil, lowerryke woonbuurt Berario in Johannesburg geleë. Hierdie stylvolle en knus huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die selfsorgkothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die swembad is beskikbaar gedurende die somerseisoen op versoek.
Die eiendom is gerieflik naby winkelsentrums en Johannesburg Chirurgiese Hospitaal geleë. Cresta Mall is net 4 km weg, terwyl Clearwater Mall net 5 km weg is. Daar is ook maklike toegang tot die snelweg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mucha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 185 Wyoming Avenue, Berario, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Warm and Cozy Home in Randburg het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 Wyoming Avenue, Berario, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang