Warm Horizon
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 211 Watsonia road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida Stadion, ABSA en 'n krieket-stadion. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en gesinne.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Eenheid 1 is 'n groot eenheid wat ideaal is vir 'n gesin aangesien dit slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders bied. Dié eenheid het 'n oopplan-slaapkamer en -kombuisarea met 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is lugversorging en 'n TV met volledige DStv.
Eenheid 2 het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer en -kombuisarea met 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is lugversorging en 'n TV met DStv se gasvryheidspakket.
Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, potte, panne, eetgerei en breekware.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Die buite-area bied 'n rustige atmosfeer. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n privaat mens wat hou van 'n rustige webgreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Berinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 211 Watsonia road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Warm Horizon het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 211 Watsonia road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang