Successfully reported

Warm Kalahari Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Eloise P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike oornag plek oppad na Upington/Groblershoop. Jy arriveer as vreemdelinge en vertrek as ou vriende! Die plek is naby genoeg aan die hoofpad en tog ver genoeg dat jy nie die verkeer hoor nie. Sal weer daar oornag, alles wat jy nodig het teen 'n baie bekostigbare prys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Plek is skoon en netjies, alles wat nodig is om te oornag. Goed om te oornag, plaas atmosfeer. Nie veel om te doen nie, geen WiFi of TV nie, maar daarsonder kan 'n mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Good place to stay. Very friendly hosts, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Thoroughly enjoyed our one night there. Very friendly and helpful hosts. Lovely farm atmosphere. Clean and of a high standard. The owner's intention of installing a kitchen sink in the cottage would be a most welcome addition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Plaasomgewing en rustig. Heerlik gebly en geslaap. Kamer is pragtig skoon en netjies met 'n heerlike waterkoeler wat dit gerieflik koel hou reg deur die nag. Jy arriveer as vreemdeling maar ry weg as vriende. Oom Fanie is 'n wonderlike gasheer wat jou welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Gerieflik. Die verblyf was baie lekker, ons het egter gesukkel om die plek te kry omdat daar geen bord is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great value for a superb stay. Great with a great host and hostess. Friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en sal weer daar gaan oornag. Ons het baie lekker gekuier op 'n rustige netjiese plaas. Dit was lekker om 'n paar hane te hoor kraai. Die gasheer was baie vriendelik. Die plaas word deur Fanie bedryf en sy passie vir die boerdery is duidelik sigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Oorslaapplek op pad na Kgalagadi. Baie netjiese, ruim verblyf op 'n plaas. Warm stort en warm bed. Kinders behoort beslis die skape en hoendertjies te geniet. Fanie het uit sy pad gegaan om dinge vir ons gerieflik te maak. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lekker met Fanie en sy vrou gesels. Lekker stil plek met vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1210d3c07b655d1f095f502c5d3954f2d2aeb1cc788a4a11bd8fe51da931b60071e72742e529b6e41b425bc5ed4ca047f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Plot 431 Lambrechtsdrift 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499613801409 21.695623804371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang