Successfully reported
+6

Warm Kalahari Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Warm Kalahari Lodge is op 'n kleinhoewe geleë op die N10 en 60 km buite die dorp Upington.

Verblyf word gebied in 2 chalets wat gerieflik 4 gaste kan huisves. Die chalets is ingerig met 'n koningingrootte-bed en óf 2 enkelbeddens óf 'n stapelbed. Elke chalet beskik ook oor lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskas.

Gaste kan op die lowergroen grasperke ontspan of 'n braai geniet by een van die braai-areas wat beskikbaar is. Die eienaar het 3 klein honde maar gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Eloise P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike oornag plek oppad na Upington/Groblershoop. Jy arriveer as vreemdelinge en vertrek as ou vriende! Die plek is naby genoeg aan die hoofpad en ...
Sien meer
Sep 2025
Nicolaas W
Saam met lewensmaat
5.0
Plek is skoon en netjies, alles wat nodig is om te oornag. Goed om te oornag, plaas atmosfeer. Nie veel om te doen nie, geen WiFi of TV nie, maar daar...
Sien meer
Sep 2025
Isabel M
Gesin met tieners
5.0
Good place to stay. Very friendly hosts, clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for a superb stay. Great with a great host and hostess. Friendly and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Franscois R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en sal weer daar gaan oornag. Ons het baie lekker gekuier op 'n rustige netjiese plaas. Dit was lekker om 'n paar hane te hoor kraai. Die ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plot 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Warm Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1210d3c07b655d1f095f502c5d3954f2d2aeb1cc788a4a11bd8fe51da931b60071e72742e529b6e41b425bc5ed4ca047f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Plot 431 Lambrechtsdrift 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499613801409 21.695623804371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang