Successfully reported
+11

WarmKaros

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bauhinia Drive, Vincent Heights, East London, 5214, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

WarmKaros bied gemaklike, luukse selfsorgverblyf in die Oos-Kaap in een van Oos-Londen se invloedrykste buurte. Die instansie is sentraal geleë in Vincent Heights en ideaal vir besigheid of plesier.

Elke ruim en suite-kamer lei na ’n privaat dek wat uitkyk oor die inheemse woud, ryk met voëllewe. WarmKaros se kamers het elk ’n eerlikheidskroeg, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer het WiFi en lessenaars. ’n Elektroniese kluis en TV met DStv is ook beskikbaar.

Braaigeriewe is naby die kamers en gaste kan heerlik kuier saam kollegas of vriende in dié kalm omgewing.

Addisionele geriewe sluit wasgoeddienste, ’n swembad en kredietkaartgeriewe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elmarie W
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon, netjies en lekker koel! Veilig, skoon, netjies. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ons het so lekker gebly en geslaap heerlik k...
Sien meer
Jan 2025
Richardt R
5.0
Uitstekend. Wat 'n lekker plek om te bly! Dis so rustig en Marileé het ons so welkom laat voel. 10/10 vir die uitstekende ligging.
Jan 2025
Dj B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views, comfortable. Pleasant, relaxing, everything we needed was provided.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Zintle D
Gesin met klein kinders
5.0
A wonderful stay. The location is great, it's clean and peaceful. My family and I really enjoyed ourselves, and the hostess was so frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Dr Clifford F
4.8
Great place and service. Was great, clean and equals or better hotel accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marileé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Bauhinia Drive, Vincent Heights, East London, 5214, Oos-Kaap
  • Gaste dink WarmKaros het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bauhinia Drive, Vincent Heights, East London, 5214, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACpXVn1oPczrsJ1zf6qU5FeporOfcgYNbpuVeRhGDLrB8TtQkQ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 25 Bauhinia Drive Vincent Heights 5214 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.9760419 27.9120371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang