Warnadoone 134
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Warnadoone 134 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou oorkant die strand in Warner Beach, in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin wat maklike toegang tot die strand wil hê.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus leefarea het 'n slaapbank, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die strand. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Talana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Warnadoone 134 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang