Successfully reported
+10

33 Warnerdoone Beach Apartment

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Warnerdoone Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33 Warnerdoone Beach Apartment is 'n bekoorlike en rustige woonstel in Amanzimtoti en bied gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n gesin van 4. Die eiendom is stapafstand van Warner Beach af.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met bidet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, 'n TV met DStv en Netflix, en gemaklike sitplek.

Gaste kan 180-grade see-uitsigte, gratis WiFi, veilige parkering, 'n buitestortgeriewe en 'n gemeenskaplike braai-area geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, branderplankry, perdry en visvang.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bronwyne D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. We enjoyed our stay very much. Would recommend to anyone close to the beach and shops. Peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Thomas M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naby die strand met baie mooi see uitsig en ook naby Galleria Mall. Ons het baie lekker gebly, Jenna was baie behulpsaam en 'n wonderlike perso...
Sien meer
Mrt 2025
Nontobeko K
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. It was a great experience and we had fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker. Blyplek is uitstekend. Baie dankie, sal beslis weer daarheen gaan.
Mrt 2024
Yolandé L
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker rus plek. Was lekker naby die see en 'n kort reis na winkels.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jenna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Warnerdoone Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 33 Warnerdoone Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Warnerdoone Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81929949fbcc301a3a7c59b92dc660cfb468ddaf1de54455a1f885ded54e00214b430c5256848242bf5d45b87fa0cf022677?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Warnerdoone Road Warner Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.079077978827 30.870800323251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang