Successfully reported

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karin O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlike kuier in die bos. Dit was 'n heerlike wegbreek met vriende. Alles wat nodig is om gemaklik te kuier. Pragtige uitsigte. Lea het vir seker gemaak ons is mooi ingelig met alles wat ons moet weet en is 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfek vir 'n vinnige wegbreek. Een van die beste plekke wat ek nog by was in Mabalingwe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Stunning house, beautiful views, supportive host. It was amazing! The house has everything you need and more! The views are stunning, and we loved the safari game drive vehicle. We had a wonderful time, thank you! Lea is super helpful and supportive. Absolutely 5 star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebert S
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Goeie weer, mooi omgewing en natuur. Baie goeie ligging en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dee B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome place! Very comfortable and a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Spectacular! Amazing location, wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie Vannie Radio B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Bietjie instandhouding nodig. Dit is 'n wonderlike plek in 'n wonderlike ligging. Daar is 'n paar 'solar' sekuriteit ligte. Maar daar is baie donker plekke, veral by die trappe en stap paadjies wat kan doen met beligting. Die aparte chalets se stoepe kan ook doen met 'solar' sekuriteit ligte wat aangaan outomaties wanneer dit donker word. Daar is ook 'n paar gewone gloeilampe wat vervang moet word. 'n Paar groot bome moet ook bietjie verwyder word wat die uitsig blokkeer. Maar ek sal weer daar gaan bly en sal dit ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Hallo Annie, baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Daar is solar ligte op elke chalet se dek. Die inligting oor hoe om dit aan en af te sit of op automatie te stel is in die huis se handboek. Die handboek word aan gaste gestuur en dit word ook per boodskap aan gaste gekommunikeer. Ongelukkig kan ons nie net sommer bome afkap nie, want Warthog Lodge is in 'n natuur reservaat die MCPA (Mabalingwe Common Property Association) laat dit nie toe nie. Ek sien uit om julle weer te verwelkom.

Liezl K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Best ever. Absolutely wonderful stay, it felt like home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

We had a lovely stay! We had a wonderful stay at Warthog Lodge. Lea is an incredible host - she was very kind and accommodating and took the time to brief us well on Mabalingwe's rules, things to do in the area, stuff in the house, and more. Warthog Lodge is beautiful. The house (especially the kitchen) is well equipped, which results in a very comfortable stay, the view is absolutely incredible and the boma was such a nice spot to feel immersed in nature. . We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Hi Nina Thank you so much for your review. It was a pleasure hosting you. Looking forward to welcoming you back.

Frank G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Great holiday. Can't wait to go back! Everything met or exceeded our expectations. Lea couldn't have been more supportive. She communicated regularly and effectively.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeef285b8cb0eca0eb86ae860ed12d304cc6e7c8a71d28b8d6d0db3bfb4ffbc12754e9236fecb40c7a88e1b76c44857f269b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 Rooiberg Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.812040051729 28.05506542325
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang