Successfully reported
+17

Warthogs Rest

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 559 Rooibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R6 672 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Warthogs Rest is 'n pragtige lodge op die Hoedspruit Wildlandgoed in die plaasdorpie Hoedspruit. Dis naby talle privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en diereparke, en is die ideale vakansiebestemming weg van die skares.

Verblyf is beskikbaar in 'n grasdakhuis met 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, en 'n volledige en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het ook 'n buitestort en die derde slaapkamer het 'n buitestort en -bad wat gaste onder die sterre kan geniet.

Die huis het 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die aardse kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en basiese kookgerei toegerus. Die ruim leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n eetkamerstel vir 8 gaste. Dit bied toegang tot 'n binnehof met 'n houtdek, braai-area, eetplek vir 8 gaste, 'n plonspoel en oorgenoeg sitplek. Daar is gratis WiFi.

Daar is baie wild en voëls in die reservaat te sien. Ander aktiwiteite sluit wildritte, veldfietsry, perdry en voetslaan in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tessa D
Gesin met klein kinders
5.0
Definitely will go back. Perfect, comfortable and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Mark D
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome in all respects.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kerryn F
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning place to stay. The place was incredible. It lived up to its name. Upmarket accommodation. Outside shower and bath was an amazi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Pieter D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons gunsteling plek in Hoedspruit! Gaan beslis weer daar kuier. Heerlik gekuier, die eenheid het alles wat 'n mens benodig en is in 'n stil area van d...
Sien meer
Mrt 2024
Letitia S
Gesin met klein kinders
5.0
Privaat, luuks en perfek geleë. Sal weer bespreek. Stunning plek vir gesin of groep. Privaat, als wat nodig is en meer. Uitstekende ligging en nie 4x4...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Denieme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 559 Rooibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Warthogs Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 672
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 672
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 672
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 559 Rooibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz99me1lo0PP34L69UgQHYcNAHniduG4PkYklPc2gskIvY5aFtT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 672 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 559 Rooibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.3440835 30.9866166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang