Successfully reported

Waterberg Hideaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marle F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

'n Plekkie in die bos wat verwagtinge ver oortref! Die plek was silwer skoon, netjies en baie goed toegerus, met net stilte en bos as geselskap. Die badkamer is baie gerieflik as mens 'n groep mense is, want die 2 storte en 2 toilette het elkeen sy eie deur. Die braaiplek is 'n heerlike groot boma met lekker baie sitplek en plek om 'n groot bonfire te maak. Die huis het 'n omheinde agtererf waar honde met 'n geruste hart in die nag kan rondloop, en hulle het die staproetes net so baie soos ons geniet. Die plaas grens aan Marakele Nasionale Park, met 'n lieflike uitkykpunt op 'n heuwel wat oor die park uitkyk. Mens kan met die pad daarheen stap, of met 'n lekker wandelroete al langs die berg se kontoerlyne. Daar is 'n heerlike groot swembad om in af te koel. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig en het selfs vars groente uit hulle groentetuin met ons gedeel! Sal beslis weer daarheen gaan in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Had a great time with friends. Was our second time back to the Hideaway. Excellent. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Weekend escape to the bush. It was a great weekend away from the city. Our dogs had the best time. The house had everything you would need and was very comfortable. The hosts were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige en rustige wegbreek plek, 'n regte "hideaway" in die bosse. Ons was 4 volwassenes en 4 honde. Het heerlik gebly. Dis voorwaar 'n belewenis, die staproetes is pragtig groen met al die reën. Die huis is ten volle toegerus en jy het alles wat jy sal nodig kry vir 'n bosvakansie, geen TV of selfoon opvangs, net die pragtige bos stilte en voëlgesang. Ons het lekker gekuier in die boma en braaivleis proe maar net lekkerder in die bosse. Die plaas honde is baie sosiaal en het ons die staproetes gaan wys. Die perde was ook ‘n nuwe ervaring. Baie dankie vir julle gasvryheid en lekker bederfies. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Die perfekte wegbreek om net weer die rustigheid van die natuur te beleef. Dit was een van die beste wegbreke ooit. Absolute stilte, baie voëls, plek om te stap, wonderlike natuur, perfekte swembad wat uitkyk oor die berg en nog vele meer. Die eienaars is die beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esti V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Baie rustig en aangenaam. Mense wat baie behulpsaam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Wonderful quiet place. Very nice and quiet place with lovely hosts. Very close to the entrance of the Marakele National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het baie lekker gekuier en tuis gevoel. Dit was baie goed! Ek kan dit aanbeveel. Daar is heerlike speletjies in die kas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderful. Such a tranquil environment to escape the hustle and bustle of the city. Lovely walking routes and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reinhild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABiFVyWx8muXMxbYnSdaMQEylqykrAvn83ARidJ8rGBMlV3blKt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 Lenong Drive Farm Groothoek 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.498974505431 27.547246020749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang