Successfully reported
+171

Waterbok Lodge & Venue

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sondagsloop, Nooitgedacht, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterbok Lodge & Venue bied gemaklike en gerieflike verblyf in Vaalwater.

Elke verblyfopsie is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Bykomende geriewe sluit in 'n kombuis met selfsorggeriewe, 'n eetkamertafel en braaigeriewe. Die rondawels en chalet het toegang tot 'n privaat swembad en lapa.

Waterbok Lodge & Venue bied voorsiening vir verskeie geleenthede, insluitend troues vir tot 100 gaste, dienste in die historiese kerk uit 1930, konferensies, reünies, verjaarsdae, hernuwings van geloftes, kerkkampe, jaareindfunksies en meer. Die beskikbare geriewe sluit in The BushBaby Restaurant, 2 swembaddens, braaiareas, 3 bomas, 'n vlugbalbaan, 'n klimraam, 'n gholf-oefenbaan, 'n groot skaakstel, tafeltennis, 'n pooltafel, 'n kiosk en WiFi.

Hierdie lodge bied die ideale ontsnapping van die daaglikse gejaag en die uitdagings wat die lewe bring. Met sy pragtige tuine, fonteine, piekniekareas en standhoudende rivier, bied die oord vrede en rustigheid aan elke siel. Wildbesigtiging kan by nabygeleë plase sowel as by die Jugomaro Roofdierpark gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karima Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sondagsloop, Nooitgedacht, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Waterbok Lodge & Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sondagsloop, Nooitgedacht, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff5dfcb929551dc71e3db64e1f29c5bc02a76c8ae5234127c93adfca81ab5bc5d2d19e2bd94c8501262f5bb187346c54c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Sondagsloop Nooitgedacht 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.0956685988 28.329030275345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang