Waterbok Rus
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Waterbok Rus bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Polokwane. Die eiendom is gerieflik naby winkelsentrums, stadions, hospitale en skole geleë.
Dié eiendom is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar om die derde gas te akkommodeer.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gratis WiFi. Gaste kry ook onderdakparkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Waterbok Rus het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang